advertisement
Question
Posted by: Anita | 2011/12/01

Laxette en Isoptin

Dokter, ek is al jare hardlywig maar noudat ek op ''n bloeddrukpil is, is dit erger. Ek gebruik Isoptin Sr 240mg, ''n halwe. Wil weet of ek Laxette kan drink want op die pamflet is ''n waarskuwing oor hoe bloeddruk en patasium.
Ek kan glad nie engiets met senna drink nie en die korrels het ek al amal probeer en dit werk nie.
My vraag is, kan ek Laxette probeer of het u ander raad.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anita

Ek stel voor dat jy 'n gastroenteroloog konsulteer. Jou kroniese hardlywigheid moet ondersoek word. Intussen kan jy jou dieet aanvul met Solgar Multiple Fibre kapsules (beskikbaar by gesondheid winkels en sekere apteke), asook Movicol. Kroniese gebruik van lakseermiddels kan nadelig wees en daarom stel ek voor dat jy die oorsaak vir jou hardlywigheid laat ondersoek.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement