advertisement
Question
Posted by: Anita | 2011/12/01

Laxette

Ek is hardlywig en nou nog meer met Isoptin. Kan ek Laxette saam met Isoptin gebruik want hulle waarsku oor hoe bloeddruk en potasium. Het al al die andr korrels gebruik, dit werk nie.
Is daar iets anders wat sal werk en nie senna bevat nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi anita

Ja, jy kan Laxette gebruik - Dis 'n stoelgang-versagter en dit sal eers na 'n hele paar dae tot sy volle reg kom, maar die voordeel is dat jy dit langer kan drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/12/02

Hi anita

Ja, jy kan Laxette gebruik - Dis 'n stoelgang-versagter en dit sal eers na 'n hele paar dae tot sy volle reg kom, maar die voordeel is dat jy dit langer kan drink.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement