advertisement
Question
Posted by: Soek raad | 2009-08-17

Langtermyn nagevolge van pil &  inspuiting

Hallo. Ek het gehoor dat die pil al die estrogeen uithaal wat dalk kanker kan bevorder. Is dit waar? Wat dan van die inspuiting? Haal dit nie maar ook die estrogeen uit nie. Ek weet van iemand wat jare op die pil was en nog steeds kanker in die vrouedele gekry het. Ek is verward, want ek wil eintlik nie meer op die pil wees nie, want ek vergeet partykeer om dit te drink. Ek het klaar 2 kinders en wil glad nie meer kinders hê  nie, maar sien nie kans vir sterilisasie nie. Wat is die langtermyn nadelige gevolge van die inspuiting en hoe effektief is dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The injectable is very effective. The main long term effect is osteoporosis.
The Pill actually protects against cancer of the ovary and uterus. There is some evidence of a greater risk of cancer of the cervix in Pill users, but this can be picked up early with regular pap smears.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: earlah | 2015-09-09

dagga is nie goed nie in suid afrika is ek seker dat kinders onder 13 dagga rook en mense jou hart kan n verhoogde harttempo kry daar kan ook longskade wees....wees versigtig as jy n probleem het moet nie na drank bottels toe hardloop of zolle toe nie praat jou probleme samet n vriend of ieman wat jy vertrou uit.....

Reply to earlah

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement