advertisement
Question
Posted by: Racoon | 2011-05-04

Langdurige mid-achilles-tendon pyn

Beste Dok

Ek het nou al vir maande pyn in albei my achilles tendons wanneer ek opstaan in die oggend, en ook wanneer ek vir ''n rukkie gesit het. Die pyn is nie waar dit aan die been vasheg nie, maar in die mid-area. Ek het oor die algemeen pyn in baie van my tendons (hande, kniee ens). Wat kan die oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Racoon

Enige vorm van inflammasie in die tendon, kan pyn veroorsaak. Ek stel dus voor dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek en x-strale konsulteer, om vas te stel of daar enige inflammatoriese proses teenwoordig is. Ongelukkig sal jou simptome verder ondersoek moet word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Rina | 2011-06-13

Pyn in achilles tendon,as ek opstaan in die oggend en as ek ''n rukkie gesit het.Dit voel amper of ''n spier of iets te kort is

Reply to Rina

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement