advertisement
Question
Posted by: Serina | 2009/03/05

Lamheid

hi Doc , Ekwil graag u opinie hoor oor die volgende.
My man se hand raak dood dan raak sy linkerkant van sy lyf lam en dan gaan sy gesig dood en sy spraak is onduidelik. Vanmiddag het dieselfde met sy regterkant gebeur

Vriendelike groete
Serina Vermeulen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Serina
Dit kan tekens van 'n dreigende beroerte wees, laat hy asb so gou as moontlik julle GP sien, hy het dalk verwysing na 'n neuroloog nodig
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: deon | 2015/11/20

ek het n skielike pyn aan die regterkant onder my kakebeen gekry en die volgende oggend is my mond skeef. regterkant van mond is lam(lippe)

Reply to deon
Posted by: CHARMAINE | 2009/06/25

ek is 44 jarige vrou ek kry snaakse gevoel wat soos naalde voel in my linkerhand as ek byvoorbeeld koerant lees word my hand
seer wat kan dit wees

Reply to CHARMAINE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement