advertisement
Question
Posted by: Estie | 2010/01/25

lam in bene

EK het Woensdagaand ouder gewoonte my kroniese medikasie geneem. Dit is degranol 800mg, adalat xl, aspavor en carloc. Omtrent ' n halfuur daarna wou ek opstaan om te gaan slaap en ek kon nie loop nie, my bene wou nie staan nie ek het dubbel visie gehad en was duiselig. As ek se my bene wou nie staan nie bedoel ek dit letterlik dit het bly knak vir omtrent 4 ure. Dit het eenkeer nou verlede Desember ook gebeur. Ek het die apteker gaan spreek wat gese het dat die medikasie glad nie die tipe reaksie kon veroorsaak het nie. Kan u my asb voorsien van raad asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Estie
Ek dink die Degranol kan dalk die sondebok wees. Degranol word deur die lewer gemetaboliseer, en as die lewer ensieme dalk deur iets anders beinvloed was, kan dit die bloedvlak laat styg of daal. Dink bietjie of jy enige ander oor die toonbank medikasie of aanvullings of iets met alkohol (soos hoesmedisyne) daarby saam geneem het? Jy moet dalk ook dat jou dokter net jou Degranol bloedvlakke check
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Pinelopi | 2010/03/18

Het die medikasie in my ma se medisyne kas gekry waarvoor word dit oor die algemeen voorgeskryf. Sy is 50

Reply to Pinelopi
Posted by: Elsie | 2010/03/17

Ek het ''n week gelede Degranol begin drink en my Venlor is verhoog na 150mg. Sederdien is ek naar, koorsig, voel of iets op my bors druk, dronk in my kop en slaperig. kan dit een van die twee wees?

Reply to Elsie
Posted by: cyberdoc | 2010/01/25

Hallo Estie
Ek dink die Degranol kan dalk die sondebok wees. Degranol word deur die lewer gemetaboliseer, en as die lewer ensieme dalk deur iets anders beinvloed was, kan dit die bloedvlak laat styg of daal. Dink bietjie of jy enige ander oor die toonbank medikasie of aanvullings of iets met alkohol (soos hoesmedisyne) daarby saam geneem het? Jy moet dalk ook dat jou dokter net jou Degranol bloedvlakke check
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement