advertisement
Question
Posted by: Marina | 2012/02/04

Lam gevoel in linker arm en knop/pyn in kuiltjie (keel)

Ek kry die afgelope 2 weke gereeld ''n pyn in my linkerblad wat beweeg tot in my arm en af tot in my hand, arm en hand voel lam en maak naalde en spelde. Dit voel asof die pyn " pols"  in my arm. Ek het ook terselfdertyd ''n knop of pyn gevoel in my keel en voel of ek nie kan sluk nie met ''n vreeslike hoofpyn? Ek is vroulik en 45. Dankie en groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Hello Marina,

Dankie vir jou vraag, en dit spyt my my antwoord is so vertraag.

Jy is jonk en vroulik en jou kanse van hartmoeilikheid dus klein. Jou simptome klink glad nie soos hartsimptome nie. Die pyn in die arm, af tot in die hand, met naalde en spelde in die arm en hand, is dikwels as gevolg van probleme met die nekverwels. Die kan ‘n goeie idea wees om X straal plate van jou nek te laat neem.

Hoofpyn is natuurlik heeltemaal ‘n ander saak, ek wil voorstel jy sien jou huisdokter vir ‘n opinie en miskien verdure toetse, bv X straal plate van die nek.

Vriendelike groete. JT.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Alta Taljaard | 2014/08/19

Hi ekt n vreeslike knop in m keel wat vir di afgelope maand pyn di pyn rak so erg dat ek ni kan sluk ni ook ni iets kan eet of drink ni as ek hard hoes of m tande borsel kom da sike snakse ronde geel gud uit m keel wt n reuk af gee en dt word net groter enige raad asb

Reply to Alta Taljaard
Posted by: Jeanette Desmond | 2012/04/02

Ek is op cholesterol en hoe bloeddruk medikasie en neem ook ander chroniese medikasie het ook akute atrits

Reply to Jeanette Desmond
Posted by: Cardiologist | 2012/02/27

Hello Marina,

Dankie vir jou vraag, en dit spyt my my antwoord is so vertraag.

Jy is jonk en vroulik en jou kanse van hartmoeilikheid dus klein. Jou simptome klink glad nie soos hartsimptome nie. Die pyn in die arm, af tot in die hand, met naalde en spelde in die arm en hand, is dikwels as gevolg van probleme met die nekverwels. Die kan ‘n goeie idea wees om X straal plate van jou nek te laat neem.

Hoofpyn is natuurlik heeltemaal ‘n ander saak, ek wil voorstel jy sien jou huisdokter vir ‘n opinie en miskien verdure toetse, bv X straal plate van die nek.

Vriendelike groete. JT.

Reply to Cardiologist
Posted by: bridgette | 2012/02/14

ek kry n steek gevoel in my hart.en as ek afbuk dan kry ek did in my bors ook.eks 26 jaar out.

Reply to bridgette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement