advertisement
Question
Posted by: mom | 2011/02/23

lam gevoel in gesig

my seun (21) het 5dae gelede in die middel van die nag wakker geword met die regterkant van sy gesig lam(dood) van sy oog to by sy mond. Die water loop aanhoudend uit sy regteroog. Dokters se gebeur na griep, seun het nie griep of enige siekte gehad nie. Ek is baie bekommerd. Simptome nog dieselfde.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mom
Dit klink of jy Bell's verlamming het. Dit herstel gewoonlik maar by sommige mense kan daar skade oorbly. Miskien moet jy hom liewer na 'n neuroloog neem want soms is kortisoon behandeling nodig. Sien http://kidshealth.org/teen/diseases_conditions/brain_nervous/bells_palsy.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/23

Hallo Mom
Dit klink of jy Bell's verlamming het. Dit herstel gewoonlik maar by sommige mense kan daar skade oorbly. Miskien moet jy hom liewer na 'n neuroloog neem want soms is kortisoon behandeling nodig. Sien http://kidshealth.org/teen/diseases_conditions/brain_nervous/bells_palsy.html
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement