advertisement
Question
Posted by: Anon | 2009/11/12

Lae Suiker

My dokter vermoed dat ek lae suiker het en het vir my ' n toets apparaat gegee om dit dop te hou

Wat gebeur in so geval? Is dit gevaarlik?
Word dit dan as suikersiekte geklassifiseer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Lae bloedsuiker ( hipoglukemie) is nie suikersiekte nie, maar die dieet is baie soos iemand wat suikersiekte het omdat mens jou bloedsuikervlakke wil stabiel hou en oormatige insulien afskeiding voorkom. Mens voel goor daarop maar dit is nie so gevaarlik soos diabetes nie, want dit beskading nie jou niere, brein of oë nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Magda | 2015/02/16

Goeiedag, My man se bloedsuiker het ek vanmiddag getoets en was 3.6 nadat hy reeds voor dit 500ml lucozade gedrink het. Hy voel al so twee tot drie weke nie lekker nie. Hy voel gereeld of hy gaan flou word en koop dan iets soets wat hom beter laat voel. Ek weet dit kan nie goed wees nie. Wat kan hy gebruik om sy bloedsuiker stabiel te hou of waar kan ek 'n dieet kry wat sal help? Kan dit enigsins iets met hormone tedoen he?? Hy gebruik ook soms Sovenor 10mg vir erge pyn as gevolg van artritis. Kan u raad gee asseblief?

Reply to Magda
Posted by: Christo | 2014/02/06

Kan lae bloedsuiker, 'n mens laat duiselig voel, of voel of jy jou bewussyn kan verloor? Ek reis baie, maar voel partykeer wanneer ek bestuur of ek my bewussyn gaan verloor. Tans is my bloedsuiker ongeveer 4.7. Wat kan ek doen om my bloedsuiker stabiel te hou?

Reply to Christo
Posted by: Johan | 2009/11/12

Kliener as 3 is laag. bokant 8 is hoog.

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/11/12

Hallo Anon
Lae bloedsuiker ( hipoglukemie) is nie suikersiekte nie, maar die dieet is baie soos iemand wat suikersiekte het omdat mens jou bloedsuikervlakke wil stabiel hou en oormatige insulien afskeiding voorkom. Mens voel goor daarop maar dit is nie so gevaarlik soos diabetes nie, want dit beskading nie jou niere, brein of oë nie.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement