advertisement
Question
Posted by: Sam | 2010-02-10

Lae serviks in swangerskap

Ek is nou 17weke swanger. Als lyk goed. Was wel gister by die Gynie vir my roetine ondersoek - toe tel sy op my serviks is baie laag en daar is '  n groot bloedvaat wat haar bekommer. Wat presies beteken dit? Sal dit verdwyn later in die swangerskap?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sam
Ek is nie seker wat sy bedoel het nie - maar ek dink nie dit sal verander deur die swangerskap nie. Miskien moet jy haar vra wat die risiko's is wat haar bekommer?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-02-10

Hallo Sam
Ek is nie seker wat sy bedoel het nie - maar ek dink nie dit sal verander deur die swangerskap nie. Miskien moet jy haar vra wat die risiko's is wat haar bekommer?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement