advertisement
Question
Posted by: Ronel | 2012-10-16

Lae Rugpyn

Ek sukkel al seker so 4 jaar met lae rugpyn. Dit het onlangs vererger. As ek stil is pla dit nie, dis net wanneer ek baie beweeg. Ek was vir ''n MRI en xstrale en die verslag lees soos volg :
Die T2 sagittale studie toon vroee seinverlies van die diskus op die vlak L4/L5 wat kan dui op vroee diskus degenerasie.
Hier is wel ''n bultende diskus op die clak L5/S1 aan die linderkant sigbaar. Dit lyki asof daar geringe kompressie kan plaasvind van die L5 senuwee wortel op die vlak van die intervertebrale foramen an die linkerkant ver lateraal. Hier is baie vroee osteo-artrotiese veranderinge van die paravertebrale sinoviale gewriggies op die vlakke L4/L5 en L5/S1 sigbaar.

Kan u dalk vir my se wat dit beteken.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ronel

Die kussinkie in die laerug op die vlak van die 5de lumbale beentjie het "plat geval". Dit veroorsaak dat daar drukking is op die senuwee in die laerug. Dit sal jou pyn verduidelik. Daar is ook artritis van die klein gewriggies in die laerug. Ek stel voor dat jy 'n ortopeet of 'n neurosjirurg vir 'n moontlike operasie konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Lottie | 2016-02-02

Ek het naastenby dieselfde probleem gehad. Agt jaar gevrek van die pyn in my been, later meer teen die grond gewees as op. Nadat ek n verleendheidval by die kerk voor baie mense gehad het, besluit tot hier toe en nie verder nie. Alles gedoen pilates, fisio, biokinetika vir ses maande. Glo my dit het vererger, Ons doen alles om operasies te vermy, maar aan die einde van die dag moet jy maar in elk geval dit doen. My fusie en lamenektomie is n jaar en agt maande terug gedoen deur die wonderlikste chirurg dr Koos Louw by Faerie Glen hospitaal in Pretoria. Waaroor ek die spytste is, is dat ek dit nie al 8jr gelede gedoen het nie, ek is n NUWE mens vol lewe en GEEN maar geen pyn meer nie.

Reply to Lottie
Posted by: Frans | 2015-06-09

Vernouing van die diskusspasie tussen L3 en L4 en veral tussen L4 en L5. Daar is meegaande anterior osteofitose. Moontlik geringe vernouing op die hoogte L5/S1 is teenwoordig. Daar is degeneratiewe veranderinge van die laer paravertebrale gewriggies veral op die hoogte L4/L5 wat gepaard gaan die diskusletsels. Dankie

Reply to Frans
Posted by: chris | 2013-02-09

Wat kan gedoen word ?

Reply to chris
Posted by: JACQUELINE | 2013-01-15

HI , EK HET ''N VORIGE RUG OPERASIE IN DIE L4-L5 RUG GEHAD , WAAR HULLE INSTRUMENTE IN GESIT HET , EN 3 MAANDE NA DIE OPERASIE HET DIE DR DIT WEER VERWEIDER , OMDAT EK BAIE PYN ONDER GAAN HET , NOU NA 3 JAAR HET EK DIESELFDE PYN , EK KAN NIE SIT LE OF STAAN NIE , DIE MRI WYS DAT DAAR ''N PROBLEEM IS MET DIE L4-L5 DISC IS , VOLGENS DIE ORTHUPEUT MOET EK DADELIK ''N OPERSIE ONDER GAAN , EN TOE VERWYS HY MY NA DIE NEURO CHIRUG EN VOLGENS HOM IS DAAR NIE VOUD NIE , EK HET PYN IN MY REGTER BEEN AF , DIT IS AL ''N LAM DOOD GEVOEL , DIT BRAND SOOS VUUR IN MY BENERE IN MY LAE RUG . MY BENE KNAK BAIE ONDER MY UIT .
WAT STAAN MY TE DOEN ?

DIE PYN IS HEL

DANKIE

JACQUELINE

Reply to JACQUELINE | 1 comment (hide)
Posted by: wilma | 2013-10-21

Halo kan jy my se of iets gehelp het en is dit al beteer

Posted by: Ediehanna Thomson | 2012-10-26

Afgebreekte skroef punt protekteer in die sbkrum aan regterkant. T2 sagittake studie toon seinverlies van al diski van lumbale streek.vlakke L5/S1 veroorsaak spinaal kanaal stenose. Hier interverbrale foramen links. Osteo artrotiese veranderinge van paravertebrale sinoviale gewrggies sigbaar. Kan u my verduidelik wat fout is, ek kry skaars geloop en vrek van pyn

Reply to Ediehanna Thomson

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement