advertisement
Question
Posted by: FANIE | 2011/07/19

LAE RUGPYN

More
ek wil gou hoor ek het n pyn oor my lae rug ek dink dit is dalk my niere en dan so nou en dan het ek n pyn aan my regterkant in my sei? wat kan dit wees is dit dalk blaasinfeksie of nier infeksie ek het al n ruk terug ligteblaas infeksie gehad ek was dokter toe n week terug en het dit vir haar gese maar syt nie my urine getoets of niks nie. Moet ek maar weer dokter toe gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Fanie

Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie kry, aangesien dit wel moontlik is dat jy blaasinfeksie of nierpypinfeksie het wat jou simptome veroorsaak. Die oorsaak van die infeksie moet ondersoek word en ek stel voor dat die dokter 'n urine ontleding doen, asook 'n moontlike sonar van jou blaas en niere.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cindy | 2011/10/04

Middag

ek wil net graag weet wat kan dit wees as daar baie wit skympies by jou geslagsdele uitkom en dit ruik snaaks? ek het nog nooit blaasinfeksie gehad nie en is bekommerd oor die gebeurtenis. ek het ook pyn in my regter kant se lies en soms ook bietjie hoë r na my heupbeen toe en dan agter in my lae rug! enige idee wat dit kan wees?

Reply to Cindy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement