advertisement
Question
Posted by: Jen | 2010/09/16

Lae rugpyn

Hi ek sulkkel nou al vir die laaste 2 weke met rugpyn iets wat ek nooit gekry het nie, ek kan glad nie buk nie dan sukkel ek om op te kom en ek is nou eers 28 jaar oud en voel soos ''n 60jarige. Ek het so jaar terug normaal gekraam sonder ''n epiduraal, kan dit dalk die oorsaak wees van my pyn na ''n jaar? Dit word erger ek sien ook my urine is helder geel nou dit beteken gewoondlik mos infeksie iets wat in ons familie loop, kry dit gereeld so dit kan seker ook my niere wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jen
Nee dis dalk net 'n spierspasma. Nierprobleme veroorsaak baie keer kloppende rugpyn met koors, kouekoors en slegruikende wolkerige uriene. Dit mag help om iets soos Neurofen en Norflex te gebruik of 'n fisio te sien
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/16

Hallo Jen
Nee dis dalk net 'n spierspasma. Nierprobleme veroorsaak baie keer kloppende rugpyn met koors, kouekoors en slegruikende wolkerige uriene. Dit mag help om iets soos Neurofen en Norflex te gebruik of 'n fisio te sien
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement