advertisement
Question
Posted by: Vanessa | 2012/03/01

Lae rug pyne ???

Hi Daar, ek nie seker wat dit dalk kan wees nie. En ek wil nie net Gynae toe gaan vir niks nie. Die laaste 2 weke (kan mens se) het ek verskriklike lae rug pyn. En voor so voor onder my naeltjie kry ek ook snaakse weird vreemde pyne. As ek op my rug le/slaap dan begin dit erg te pyn so voor onder my naeltjie voel so of dit by my ovariers kan wees, maar dan begin dit in my lae rug intrek. Ek kan nie die pyn beskryf nie. Ek amper 24/7 lae rug pyn. Dink dok ek moet eerder maar gynae toe gaan vir n checkup of is dit nie te erg nie? Maar dit is nie vir my normal nie.
Enige raad?
dankie baie
groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The commonest cause of back pain is muscular. It is possible that there is a gynae cause or even kidneys, but I would suggest that you see your GP to sort out which area is causing the problem.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: martin | 2015/08/13

Ek het di verskriklikste laerug pynne ek kan ordentlik loop ,sit of staan ni.ek kan ni ini nag slp ni want die pyn is te erg op my laerug.Ek het ontlangs begin gym dink ek iets seergemaak.Dit pyn nual vr 3dae so.Wat kn dt wees?

Reply to martin
Posted by: Caroline | 2014/12/17

Lae rugpyn en ek is bloedjonk...dis erg wanneer ek lank staan en ook as ek vooroor buk en weer na n regop posisie terug keer... is dit net swak lae rug spiere of dalk ernstiger?? Dit gaan seker nou al 3 weke so aan.. e- mail my gerus by: u14376114@tuks.co.za Baie dankie

Reply to Caroline
Posted by: christinette | 2012/06/25

Het vermoed dis nierpyp ontsteking antibiotika klaar sukkel om te loop dis vreeslik pynlik

Reply to christinette
Posted by: fran | 2012/03/31

Ek sukkel ook met vreeslike pyne in my lae rug die dr se ek het inflamasie in my spiere maar ek kry steek pyne in my rug en dan word my bene lam raad vir dit asb ek het dit nodig ek sukkel nou al 5 jaar met dit help my asb

Reply to fran
Posted by: gynaedoc | 2012/03/05

The commonest cause of back pain is muscular. It is possible that there is a gynae cause or even kidneys, but I would suggest that you see your GP to sort out which area is causing the problem.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement