advertisement
Question
Posted by: Bernadette | 2012/08/27

Lae rug pyn

Ek het vanoggend wakker geword met lae rug pyn, dit is ''n dowwe branderige pyn. Die pyn is veral aan die regterkant van my rug. Kan dit dalk my niere wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello Bernadette

Dit is moontlik dat dit kan jou niere wees. Sonder 'n uriene toets is dit moeilik om te se. Ek stel voor jy krt 'n diagnose sodat die probleem reg kan behandel word.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: benjamin | 2016/03/29

hi there i have back pyne and if i pick somthing heavy up it pynes alot sins last year i did do a urine test thers nothing wrong there

Reply to benjamin
Posted by: Elize | 2016/03/18

Ek het die af gelope 2 weke vreeslik pyn in die lae rug ek was vir n urine toets om te kyk of dit dalk my niere is maar daar was geen fout dit brand vreeslik in die regter kant as u my dalk kan help groete elize

Reply to Elize
Posted by: Dirk Barnard | 2013/06/14

Ek het verlede jaar Oktober omtrent 2 meter geval saam leer op my ribbes. Ribbes was net erg geknees, maar geen breke opgetel nie. Ek ondervind die laaste maand steek brand pyne in my lae rug, heupe lieste en bo bene. Pyne gaan gepaard met skiet pyne en voel somtyds as ek op staan of loop dat ek lam is en bene wil onder my mee gee. Moet ek bekommerd daar oord wees ? Pyn is redelik konstant en veral as ek sit kry ek lae rug, heupe en bo bene brand lam pyn.

Reply to Dirk Barnard | 3 comments (hide)
Posted by: a3 | 2014/03/05

Ek ondervind presies dieselfde wat was jou oorsaak en oplossing

Posted by: a3 | 2014/03/05

Ek ondervind presies dieselfde wat was jou oorsaak en oplossing

Posted by: a3 | 2014/03/05

Ek ondervind presies dieselfde wat was jou oorsaak en oplossing

Posted by: Rhodes | 2012/12/05

Pain from lowerback moving to legs

Reply to Rhodes
Posted by: liza mostert | 2012/11/01

my lae rugpyn duur al 13jaar lank. Ek was al baie verskeie dokters en x trale geneem. Ek is 34 jaar oud, ek ly elke dag aan lae rugpyn, al wat my kan help is die pynpille, maar dit raak nie weg nie. Party keer word my bene lam (voel asof dit baie swaar is), word gou moeg as ek stap. Wat kan dit veroorsaak? Sal dit baie waardeer as ek kan dit antwoord kry.
Ek slaap ook sukkel met my rug.

Beenmurg of niere of spasma?????
dankie
liza

Reply to liza mostert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement