advertisement
Question
Posted by: Botha | 2012/06/29

lae rug pyn

hi, ek het lae rug pyn en pyn in my buik, naarheid, hoofpyn en my maag raak seer as hy leeg raak. ek is ook vol moods. Ek het n swangerskap toets gedoen maar was negatief. voel al so vir paar weke. Rede om bekommerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Botha

Jy sal 'n dokter vir 'n ondersoek moet konsulteer. Moontlike oorsake is 'n maagseer, nierstene, galstene, polisistiese ovariele siekte, endometriose, prikkelbare derm sindroom en selfs swangerskap.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: bianca | 2014/10/17

Hi wil grg lystr ekt laas man die 14de sept m mandstonde gekry het di 19de opgehou dis nou al dag 4 vidg het nog nie m mondstonde gekry nie en my lae rug is seer en ek bly honger en di toilet besoek wt kan dt weesis ek swnger wnt m maag voel oek ander

Reply to bianca

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement