advertisement
Question
Posted by: Lorna | 2011/04/17

Lae Rug pyn

Ek het al vir baie lank lae rug py, en soms voel dit of hy uitgehak het, dan kan ek vir  n paar dae amper nie loop nie.

X-strale is geneem
Werwel belyning is normaal
Vroee degeneratiewe veranderinge met klein osteofiete aan die werwel liggame.
Boonste drie lumbale diski was normaal
Geringe vernouing van L5/4 spasie met erge vernouing van L5/S1.

Wat kan ek maak om die pyn te verlig.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lorna

Ek stel voor dat jy 'n fisioterapeut vir behandeling konsulteer. Indien die pyn nie met fisioterapie in kombinasie met sterk analgetika verbeter nie, sal jy 'n ortopeet moet konsulteer. Ek stel wel voor dat jy chiropraktisyn ook vir behandeling nader, aangesien hulle metodes soms baie voordelig is.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement