advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2011-02-21

Lae rug pyn

Hello Doc,

Ek sukkel nou al 3 jaar met lae rug pyn, dit is ''n ou sports besering, maar dit steek sy kop uit so twee keer ''n maand. ek was al by my al ''n hele paar keer by my GP hulle het xstrale geneem en hy kon niks fout sien nie. Ek het gegaan vir fisio wat die pyn wel verminder maar dit gaan nooit weg nie. Ek het ook ''n chiropractor besoek met die selfde resultate. ek het al geleer om met die pyn saam te leef maar 2keer ''n maand is dit baie erg. die pyn skiet dan in my boud af deur my heup en bo been tot in my knieg. Dan is dit pynpille en Xafo dan bedaar die pyn na so 3 dae, maar weer eens gaan dit nie weg nie.

Wat is die volgende stap want so kan ek ook nie aangaan nie.

Dankie

Piet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Piet
Dit klink vir my of jy van tyd tot tyd Sciatica kry (http://www.sportsinjuryclinic.net/cybertherapist/back/buttocks/sciatica.htm)
Dit word baie keer deur 'n diskus veroorsaak wat op die senuwee druk en dit kan mens nie op 'n xstraal sien nie - mens moet baie keer 'n MR kry om dit te sien. Miskien moet jy jou GP vra om jou na 'n ortopeed te verwys - beste is om een te sien terwyl jy seer het!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-21

Hallo Piet
Dit klink vir my of jy van tyd tot tyd Sciatica kry (http://www.sportsinjuryclinic.net/cybertherapist/back/buttocks/sciatica.htm)
Dit word baie keer deur 'n diskus veroorsaak wat op die senuwee druk en dit kan mens nie op 'n xstraal sien nie - mens moet baie keer 'n MR kry om dit te sien. Miskien moet jy jou GP vra om jou na 'n ortopeed te verwys - beste is om een te sien terwyl jy seer het!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement