advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2010/03/23

lae rug pyn

Hello Dok

Ek het my lae rug seer gemaak in ''n sportsbesering in 2004 dit het goed gereageer op fisio en so aan, dit was net spiere het hulle gese, maar die laaste jaar het dit terug gekom erger as ooit, ek was laas jaar by ''n chiropractor en na 10 behandelings was dit weer ok vir so 3 maande, ek het die oefeninge vir my rug gedoen en doen dit nog steeds en ek is nogal aktief maar my rugpyn wil net nie weg gaan nie, ek sit nou al die laaste 3 weke in permanente pyn, voltaren inspuitings doen niks, Moet ek maar weer terug gaan chiro toe of dink dokter ek moet ''n ortopeed gaan sien, my GP se dit is nie nodig vir plate of iets nie want hy dink dit is net spiere wat in ''n spasma is, maar my redenasie is as dit spiere was moes die voltaren of selfs die kataflam dit verlig het en dit doen niks.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Pieter,

Ek stem saam met jou: met sulke erge pyn wat vir so 'n lang termyn teenwoordig is is jou probleem meer as net " spiere".

Daar is vele ander meer ernstige oorsake van rugpyn en jy behoort 'n X-straal en 'n ondersoek deur 'n ortopeed te kry.

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/03/28

Beste Pieter,

Ek stem saam met jou: met sulke erge pyn wat vir so 'n lang termyn teenwoordig is is jou probleem meer as net " spiere".

Daar is vele ander meer ernstige oorsake van rugpyn en jy behoort 'n X-straal en 'n ondersoek deur 'n ortopeed te kry.

Dr Joe de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement