advertisement
Question
Posted by: Francis | 2013-01-28

Lae Progesteroon

Dag,
Ek is 24 en het verlede jaar 27 Desember 2012 ''n miskraam gehad. Dit sou my eerste swangerskap gewees het. Die bloedtoetse het gewys dat my progesteroon vlak BAIE laag was. Dokter het medikasie voorgeskryf, maar het ongelukkig nie gewerk nie...
Wat kan ek en Manlief doen in vervolg om te voorkom dat die progesteroon laag is? Enige moontlike medikasie of behandeling???
Ons wil so gou as moontlik weer probeer.
My eerste menstruasie na die miskraam het weer begin 27 Januarie 2013.
Enige hulp sal opreg waardeer word!!
Baie dankie,
Francis.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement