advertisement
Question
Posted by: Fia | 2010/03/28

Lae libido

Sedert die geboorte van my eerste kind ly ek aan baie lae libido, soveel so dat ek net nooit meer ''n drang na bevrediging het nie. Twee na drie keer per jaar is vir my meer as genoeg. Ek is baie lief vir my man maar hierdie ding gaan ons huwelik verwoes. Is daar enige middels, spesifiek vir vroue, wat libido aanwakker?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Beste Fia,

Wat jy beskryf, die verloor van libido na die geboorte van 'n eerste kind is een van die mees algemeenste "probleme" waarmee vrouens worstel as dit kom by hul seksualiteit.

Daar is gelukkig onlangs groot deurbrake gemaak in navorsing oor vroue seksualiteit. Daar bestaan 'n heel ander model in die verstaan van hoe 'n vrou se seksualiteit eintlik werk.

Die eerste belangrike deurbraak is die wetenskaplike beweise dat 'n vrou se "libido" of seksdrang, veral na die geboorte van 'n eerste kind en soos sy ouer word minder en minder in die vorm van 'n fisiese gevoelde "horniness" in haar geslagsdele as 'n teken van haar drang vir seks is.

'n man voel dit meestal in sy geslagsdele want as hy seksueel opgewek word vloei daar bloed in sy penis en hy voel die "gewig" van sy penis en interpreteer dit as sy libido. 'n vrou se geslagsdele is inwendig en dus is haar fisiese ervarings heel anders.

Vir jare het ons navorsing wat oorspronklik gedoen is op mans, en wat aangeneem is as ook relevant vir vrouens,verkeerdelik toegepas en vrouens het verwagtingtings oor hul libido wat heeltemaal nie korrek is nie, maar in elk geval die prys betaal het in dat hul aanneem daar is iets fout. Hier is die goeie nuus. Daar is niks fout nie. Die fout le in wat jy geleer was oor jou seksualiteit.

Vrouens is meestal "ontvanklik" vir seksuele intimiteit gebaseer op hoofsaaklik sielkundige motiewe.; bv om intmiteit te ervaar, om konneksie te ervaar, om liefde te ervaar, om aantreklik te voel, om sexy te voel ens ens. Gebaseer op die sielkundige behoefte sal die vrou ontvanklik wees vir seksuele toenadering of seksuele toenadering inisieer hoofsaaklik gebaseer op die sielkundige behoete.

As haar seks maat haar ligaam goed ken en weet watter tiepe seksuele stimulasie haar fisies seksueel opwek, sal sy dan begin 'n fisiese seksuele opwekkings staat bereik, dan sal sy gebaseer op die oorspronklike sielkundige motiveering en die nou fisiese seksuele opwekking wat deur stimulasie opgewek is voort gaan met die seksuele daad. Dit is ook hoekom bv as 'n vrou se oorspronklike motivering intimiteit was en na voorspel sy intiem voel, dit nie noodwendig nodig is vir haar om tot verdere seksuele aktiwiteit en orgasma hoef te gaan nie.

'n goeie seksterapeut sal julle van hulp kan wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Fia | 2010/03/30

Dankie dr vir die inligting!! As ek reg verstaan werk die medikasie wat vir die verhoging vir vroulike libido geadverteer word dan glad nie?

Reply to Fia
Posted by: Sexologist | 2010/03/28

Beste Fia,

Wat jy beskryf, die verloor van libido na die geboorte van 'n eerste kind is een van die mees algemeenste "probleme" waarmee vrouens worstel as dit kom by hul seksualiteit.

Daar is gelukkig onlangs groot deurbrake gemaak in navorsing oor vroue seksualiteit. Daar bestaan 'n heel ander model in die verstaan van hoe 'n vrou se seksualiteit eintlik werk.

Die eerste belangrike deurbraak is die wetenskaplike beweise dat 'n vrou se "libido" of seksdrang, veral na die geboorte van 'n eerste kind en soos sy ouer word minder en minder in die vorm van 'n fisiese gevoelde "horniness" in haar geslagsdele as 'n teken van haar drang vir seks is.

'n man voel dit meestal in sy geslagsdele want as hy seksueel opgewek word vloei daar bloed in sy penis en hy voel die "gewig" van sy penis en interpreteer dit as sy libido. 'n vrou se geslagsdele is inwendig en dus is haar fisiese ervarings heel anders.

Vir jare het ons navorsing wat oorspronklik gedoen is op mans, en wat aangeneem is as ook relevant vir vrouens,verkeerdelik toegepas en vrouens het verwagtingtings oor hul libido wat heeltemaal nie korrek is nie, maar in elk geval die prys betaal het in dat hul aanneem daar is iets fout. Hier is die goeie nuus. Daar is niks fout nie. Die fout le in wat jy geleer was oor jou seksualiteit.

Vrouens is meestal "ontvanklik" vir seksuele intimiteit gebaseer op hoofsaaklik sielkundige motiewe.; bv om intmiteit te ervaar, om konneksie te ervaar, om liefde te ervaar, om aantreklik te voel, om sexy te voel ens ens. Gebaseer op die sielkundige behoefte sal die vrou ontvanklik wees vir seksuele toenadering of seksuele toenadering inisieer hoofsaaklik gebaseer op die sielkundige behoete.

As haar seks maat haar ligaam goed ken en weet watter tiepe seksuele stimulasie haar fisies seksueel opwek, sal sy dan begin 'n fisiese seksuele opwekkings staat bereik, dan sal sy gebaseer op die oorspronklike sielkundige motiveering en die nou fisiese seksuele opwekking wat deur stimulasie opgewek is voort gaan met die seksuele daad. Dit is ook hoekom bv as 'n vrou se oorspronklike motivering intimiteit was en na voorspel sy intiem voel, dit nie noodwendig nodig is vir haar om tot verdere seksuele aktiwiteit en orgasma hoef te gaan nie.

'n goeie seksterapeut sal julle van hulp kan wees.

Reply to Sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.