advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2009/05/20

Lae bloedsuiker tydens swangerskap

Hallo Dok,

Dok, ek het Maandag uitgvind ek is so tussen 5-6 weke swanger. Dok, ek het hierdie vreeslike snaakse gevoel in my kop - dit voel asof ek nie balans het nie en asof ek duiselig/deurmekaar is. Ek het gou vanoggend my suiker laat toets en dit was 3.8 (ongelukkig het ek reeds voor die tyd geeet). Dok, ek vermoed dis dalk die suiker wat my so laat voel. Kan dit dalk ook Yster wees - sal Dok se ek moet bloed laat trek en Yster toets? Enige raad sal welkom wees! My eerste afspraak by my Gyne is eers 25 Junie. Ek kan die onderliggende naarheid en rugpyn hanteer, maar my kop voel vreeslik snaaks (als voel asof dit in slow motion gebeur).

Baie dankie
Nadia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your sugar is normal. Dizziness is common in early pregnancy and is related to changes in blood flow which you can't do much about. It gets better later in the pregnancy.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: marius | 2016/02/10

Dok. Ek het n vriendin wat 16 weke swanger is en ek wil weet of lae suiker n negatiewe uitwerking sal he op die ongebore babas. Sy het n gesiedenis van lae suiker.

Reply to marius

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement