advertisement
Question
Posted by: Onseker | 2011-02-18

Lae Bloedsuiker

Wil graag uitvind kan lae bloedsuiker lei tot diabetes. Wat veroorsaak lae bloedsuiker. Kan dit vog veroorsaak - ek tel tot 4 kg in 2 dae op en verloor dit binne 2 dae ? Wat kan ek doen as my bloedsuiker skielik val? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lae bloedsuiker kan nie diabetes veroorsaak nie, want diabetes is 'n kondisie waar die bloedsuiker nie deur die regte selle geabsorbeer word nie en die bloedsuiker vlak hoog bly.

Die water retensie is heel moontlik met iets anders soos byvoorbeeld wisselende hormoonvlakke, beperkte nierfunksie, hartversaking en vaskulere siektes verbind. Ek stel daarom voor dat jy 'n dokter vir bloedtoetse en verdere ondersoeke konsulteer.

Om lae bloedsuiker te verhoog, kan jy lekkertjies eet.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Susan | 2014-07-03

Goeie naand Die dr het toete op my gedoen, bloed, Cholesterol, Hart, die HELE toetie. Na aanhoudende bloedtrek en baie erge hoofpyn ens. Het hulle my op 'n Diabetiese program gesit. want volgens die uitslae is my bloedsuiker TE hoog! Nadat ek die pille vir byna 2j4mnde al drink "kronies" het ek vandag agtergekom dat my bloedsuiker EINTLIK laag is. 3.6 is redelik laag volgens my masjientjie. As hy so laag is, dus dan wanneer ek redelik vinnig "uitpass". Ek dink die dr's het my totaal en al verkeerde pille voorgeskryf. Toetse elke 6mnde doen hul nie. Ek het my nou i.p.v 1pil 3x 'n dag te drink. Myself al verminder na 1pil 2x 'n dag. Toe gaan dit bietjie beter. Tot more toe. Dan is dit 1x1 'n dag. Ek pass soms uit agter die stuur. Sodra ek 'n sweet of coke gedrink het nadat ek uitgepass het, en half reggekom het. Voel ek stukke beter. So, dit se vir my dit IS die pille wat verkeerd is. En ek het vreeslik erg baie gewig verloor al.

Reply to Susan
Posted by: Lena-Marie | 2011-02-21

Baie Dankie waardeer

Reply to Lena-Marie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement