advertisement
Question
Posted by: Grace | 2009/07/16

Lae bloedsuiker?

Dr Bets

Die laaste week of twee kry ek vreeslik gou die bewerasies as ek langer as 2 ure nie geeet het nie. !! dit voel soos my bloedsuiker ... en ek voel binne n paar minute beter as ek geeet het, maar dit voel vir my asof ek die hele dag moet eet ! hoekom gebeur nou eweskierlik? dit is so erg dat ek al bang is om na n vergadering/ winkels to te gaan sonder n appel of kos in my hande. dalk is dit helemal iets anders?

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grace
Laat doen jou vastende bloedglukose en vastende insulien vlakke - as daar 'n abnormale lesing is mag jy dalk nodig hê om 'n glukose toleransie toets te laat doen ( hulle gee jou soet goed om te drink en kyk dan elke halfuur hoe jou suiker reageer.) Intussen probeer om 'n diabetiese dieet te eet - niks suiker nie, en net lae GI kosse met 'n proteien met elke ete al is dit net 'n stukkie kaas. (suiker trigger abnormale insulien afskeiding)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement