advertisement
Question
Posted by: sussie | 2011/09/19

lae bloedruk

Hi

Ek soek asb raad vir lae bloeddruk. Ek gaan aan die bewe en raak yskoud, dan begin ek swart sien en raak flou veral op warm dae. ek het saterdag oggend flou geword en n knop op my kop geval en my arm oop gesny in die prosess. Is daar dalk asb enige iets wat ek kan doen wat dit kan verhoed in die toekoms.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sussie

Daar is ongelukkig geen medikasie beskikbaar wat lae bloeddruk kan voorkom nie. Gereelde southappies sal help om jou bloeddruk hoog te hou. Moenie vinnig opstaan nie, veral uit 'n warm bad, aangesien jou bloeddruk sal val. Jy kan Rehidrate by jou apteek koop. Dit kan help om jou beter te laat voel.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: BieBie | 2015/01/26

Ek sukkel net so met lae bloeddruk ek hou altyd 'n pakkie sout en asyn willard chips byderhand of 'n botteltjie robertson sout en asyn "spices" gooi dit sommer in my hand en eet dit dis al wat vir my vinnig help. Sout pille help ook.

Reply to BieBie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement