advertisement
Question
Posted by: Anne | 2013/01/24

Lae Bloeddruk en water retensie

Ek het erge lae bloeddruk, dit voel vir my of dit erger is in die somer as in die winter. Is daar iets wat mens daaraan kan doen? Verder het ek altyd adcoretic gedrink vir vog retensie en toe se my dr dat dit die bloeddruk nog meer afbring. Ek het dit nou gestaak en nou bou ek vog dat dit ''n aardigheid is. Permanent met dik enkels en dan pas my klere lekker en net die volgende dag is dit so styf dat dit seer maak. Nierfunksies si nou onlangs getoets en dit was normaal. Wat kan die oorsake wees? Help asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

Van 'n Chinese Medicine view : dit kan Spleen deficiency wees - die spleen help vir digestion van kos, energie regulasie en water regulasie. As jy vog het doen spleen nie sy werk nie. Dit is ook aan die emosie "Worry" geheg. Ek stel voor jy sien 'n Chinese Medisyne practitioner om jou te help. Baie van die ander natuurlike medisyne gaan heel moontlik ook jou bloed druk verlaag.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement