advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009/12/16

Lae bloeddruk en MVP

Dankie vir die raad Dokter. Ek het by die Apteek gaan meet en my bloeddruk is 98/75 wat bietjie laag is. ek is bietjie paranoid as dit kom by die MVP en wonder of dit a.g.v dit is?

Ek kon Akrinor kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Great! Akrinor sal help vir die lae bloeddruk. Ek dink jou MVP speel waarskynlik 'n rol maar is nie die hoof oorsaak nie. Dis nou warm en mense met 'n lae bloeddruk is geneig om nou bietjie te sukkel
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jan Beneke | 2010/04/03

My bloeddruk is baie laag 73/46.

Reply to Jan Beneke
Posted by: cyberdoc | 2009/12/18

Great! Akrinor sal help vir die lae bloeddruk. Ek dink jou MVP speel waarskynlik 'n rol maar is nie die hoof oorsaak nie. Dis nou warm en mense met 'n lae bloeddruk is geneig om nou bietjie te sukkel
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement