advertisement
Question
Posted by: sanet | 2011-03-01

lae bloeddruk

hello ek is 34 jaar het so maand terug uitgevid ek sit met lae bloed druk is op medikasie ( akrinor) maar my bloed druk bly by 102 / 62 ek het pofria is daar iets wat ek kan doen om dit op te klaar. bebruik vit aanvuling en yster het bloed toetse gedoen alles is normaal. kan bloeddruk probleem veroorsaak dat ek sukkel om my gewig te verloor ook?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sanet
Party mense het net 'n laer bloeddruk as ander,en behalwe dat dit mens kan laat pap en moeg voel is dit nie so gevaarlik soos hoe bloeddruk nie. Dit sal nie jou gewig beinvloed nie. Mens moet net seker maak dat daar nie 'n onreelmatige hartklop of ander hartprobleem soos mitraal klep vernouing is nie, dat jy nie diabetes het nie, en dat jou aldosteroon vlakke normaal is (byniere reg werk) Miskien moet jy 'n kardioloog of internis sien vir 'n evaluasie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: mariaan | 2011-03-01

Ek sit ook met ''n bloeddruk van 100/50. Kan dit beroerte veroorsaak?
Dit laat my absoluut dat ek niks kan doen nie. Ek eet dan baie sout maar vandag geen verbetering. Wat moet ek doen asb?

Reply to mariaan
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-01

Hallo Sanet
Party mense het net 'n laer bloeddruk as ander,en behalwe dat dit mens kan laat pap en moeg voel is dit nie so gevaarlik soos hoe bloeddruk nie. Dit sal nie jou gewig beinvloed nie. Mens moet net seker maak dat daar nie 'n onreelmatige hartklop of ander hartprobleem soos mitraal klep vernouing is nie, dat jy nie diabetes het nie, en dat jou aldosteroon vlakke normaal is (byniere reg werk) Miskien moet jy 'n kardioloog of internis sien vir 'n evaluasie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement