advertisement
Question
Posted by: Christine de Villiers | 2011/02/03

Lae bloeddruk????

Hallo, my skoonpa dink hy het lae bloeddruk, maar as hy so 2-3 tree geloop het moet hy gaan staan met sy hande op sy kniee en dan sal hy maklik vir 2 minute so staan voordat hy weer kan loop. Hy trap ook vreeslik hoog en het nie juis ''''n balans nie. Hy het al paar keer geval-dis asof hy net ''''n ''''blackout'''' kry en het nie ''''n idee wat rondom hom aangaan nie. Hy het homself al ''''n paar keer natgepiepie ook as hy so die ''''blackout'''' kry. Kan dit wees dat hy dalk lae bloedsuiker het of dalk suikersiekte? Hy het nou die dag saam met my gery en het weer so ''''blackout'''' gekry. Sy oë  was oop maar daar was geen reaksie nie, net soos iemand wat verlam is en geen beheer oor sy spiere het nie-seker vir ''''n goeie 3minute en daarna het hy net weer reggekom asof niks fout was nie. Hy het nie medies nie en ek moet net byvoeg hy rook en drink ook. Enige raad, asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Christine
Jou skoonpa moet 'n dokter gaan sien by die naaste akademiese hospitaal want hy moet waarskynlik 'n internis en of neuroloog sien. Hulle moet kyk na sy hart ritme en ook of hy epilepsie kry of dalk iets het soos 'n breintumor wat die "blackouts" veroorsaak.
dR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/03

Hallo Christine
Jou skoonpa moet 'n dokter gaan sien by die naaste akademiese hospitaal want hy moet waarskynlik 'n internis en of neuroloog sien. Hulle moet kyk na sy hart ritme en ook of hy epilepsie kry of dalk iets het soos 'n breintumor wat die "blackouts" veroorsaak.
dR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement