advertisement
Question
Posted by: Dené  | 2009-12-10

Lae bloeddruk

My swaksiende kind neem die volgende medikasie: Telfast 180, Tegretol SR 400 b.d, Sy sukkel met erge lae bloeddruk -90/60 en dit het tot 60/40 gedaal - sy raak flou en moet dan hospitaal toe. Kan die meds wat sy gebruik bydra tot lae bloeddruk? Sy gebruik nou Florinef op aanbeveling van Internis. Sy ly aan osteoperose en kry jaarliks Aclasta IV.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Dene

Daar is gevalle waar gevind is dat FEXOFENADIEN (die aktiewe bestanddeel van TELFAST) wel bloeddruk verlaag.

Hipotensie is ook 'n moontlike newe effek van Tegretol.

Alhoewel beide relatief raar is, kan enige persoon uniek reageer op enige meisyne,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Travis1962 | 2011-03-31

Reply to Travis1962
Posted by: pharmacist | 2009-12-11

Hi Dene

Daar is gevalle waar gevind is dat FEXOFENADIEN (die aktiewe bestanddeel van TELFAST) wel bloeddruk verlaag.

Hipotensie is ook 'n moontlike newe effek van Tegretol.

Alhoewel beide relatief raar is, kan enige persoon uniek reageer op enige meisyne,

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement