advertisement
Question
Posted by: Nelia | 2009/04/29

Lae Bloeddruk

Wat kan die oorsaak wees vir lae bloeddruk in ' n 20-jarige dogter? Sy is nie Anemies nie. Gee asb wenke t.o.v. dieet. Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nelia
As sy nie op enige middels is wat dit veroorsaak nie, en nie hart of niersiektes het nie, is dit waarskynlik nie iets om oor te bekommer nie. Dit het nie iets met dieet te doen nie en is ook nie gevaarlik nie, net lastig want mens voel uitgewas en moeg. Daar is middels soos Akrinor wat help maar dit is deesdae moeilik verkrygbaar. Dit mag help om souterige kos te eet sy lighoofdig voel of kafeien in te neem ( koffie, coke )
Sien http://www.mayoclinic.com/health/low-blood-pressure/ds00590/dsection=treatments-and-drugs
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mev Annetjie Schoeman | 2013/09/18

Ek het altyd hoë bloeddruk gehad maar deesdae lae bloeddruk. Ek is bekommerd dat dit my gesondheid nog verder kan beinvloed. Wat moet ek doen wil nie my bloeddruk pille los nie. Enige kosse wat ek liewers moet los?

Reply to Mev Annetjie Schoeman

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement