advertisement
Question
Posted by: Sandra | 2013/01/24

Lae blied telling

Goeie dag, My swaer het " maglignat"  Melanoom kanker. Hy word so elke 4 maande gesny om die knoppe wat redelik diep en groot is te verwyder. Gelukkig is die kanker nog nie in sy organe nie. Hy is nog steeds so " gesond"  was wat hy al die jare was, en ons kan geen agteruitgang opmerk nie. Hy het bestraling gekry na elke operasie en vroeg Desember 2012 sy eerste chemo behandeling gekry., Sy onkoloog het bevestig dat chemo nie baie suksesvol is met Melanoom kanker nie, maar dat hy dit nie net kan los nie, hy moet darem probeer, Hy moes twee weke terug weer gaan vir sy volgende chemo sessie, maar toe vind hulle dat sy wit en rooi bloed selle te laag is, Blykbaar kan chemom dit veroorsaak? Ek verstaan ook dat die dosis wat hy die eerste keer ontvang het, te sterk was alhoewel hy glad nie newe efekte gehad het nie, Sy bloed telliing was gister nog steeds te laag. Ons wil graag weet of dit slegte nuus is, en wat gedoen kan word om die tellig reg te kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Haai

Ek stel voor julle praat met 'n integrative doktor. Wings herbal medicine het produkte wat kan help met om die telling hoer te maak en kan heel moontlik help met die melanoma. Jy kan die maatskappy skakel en vra waar 'n practitioner in jou area is. 080 202 8888.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement