advertisement
Question
Posted by: Thea | 2009/06/11

Labrador Pikinese cross

Ek het ' n tien week oue hondjie gekry. Blykbaar is die ma ' n labrador en die pa ' n pikenese. Die veearts se ook hy vermoed die ma is labrador (hy kan kenmerke van labrador sien), maar wil hom nie uitlaat oor die pikenese nie. My vraag is, ek sou graag wou weet hoe groot hierdie hond sal word. Sy is tans tien weke oud, die lengte van my swaer se no 13 voet en haar skouers is gelyk met groot swaer se enkel. Nie ' n baie groot hond nie. Ronde, stewige lyfie, maar kort beentjies. Dis nie veel inligting nie, maar as jy dalk net vir my ' n idee kan gee van haar volwasse grootte, sal dit help. Ek weet vir ' n feit sy sal nie dieselfde as ' n labrador wees nie, sy is te klein op hierdie stadium as ek haar vergelyk met my ander labrador, wat op 10 weke maklik dubbel haar grootte was.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Thea

My raaiskoot gaan miskien slegter as joune wees

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Carol | 2009/06/11


Who is heavens name allows a labrador and a peckinese to mate and produce puppies ...??????

The mind boggles.. as to the size of your puppy if it has big feet it will be largish..small feet..smallish.

Reply to Carol

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement