advertisement
Question
Posted by: ? | 2008-11-04

Labrador,

My vriendin het ' n mannetjie Labrador van ongeveer 2 jaar oud. My vriendin het ' n babatjie van 5 maande oud. Nou die probleem is dat toe sy nou die dag met haar baba in haar arms staan en met die hond speel het hy vir haar gegrom en agresief begin raak, sy het toe ook agter gekom dat hy vir haar boetie se kinders ook grom. Sy weet nou nie wat om met die hond te doen nie, want hy is ' n gevaar vir die kinders maar weet ook nie of sy ' n gepaste nuwe huis vir die hond kan kry nie, want eerstens hou hy nie van kinders nie en tweedens het hy nie saam met ander honde groot geword nie, so sy weet nie of hy saam met ander groot honde gaan kan bly nie. Hy is nie reg gemaak nie. Enige raag sal wardeer word!

Baie dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo ?

Laat hom dadelik regmaak en gaan sien iemand oor sy gedrag. Omdat hy nog nie gebyt het nie is daar 'n goeie kans dat hy dit kan afleer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Chill | 2008-11-04

Sy moet self ook ' n bietjie lees oor hondegedrag - dit maak ' n groot verskil onder watter omstandighede die hond grom - dis moeilik om raad te gee sonder baie meer besonderhede te weet.

Reply to Chill
Posted by: Mandi | 2008-11-04

Die heel eerste stap is om hom te laat regmaak.

Reply to Mandi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement