advertisement
Question
Posted by: pampoentjie | 2012/04/18

laaste spyker in die boksie?

Ek is nou desember 8 jaar getroud. Ek het ''n wonderlike man en hy maak steeds my bene lam en gee my vlinders in my maag soos die heel eerste keer wat ek hom gesien het.

Hy was nog altyd ondersteunend gewees.

My vraag eintlik is. My gewese kerel wat my eerste groot liefde was, ons was lanks saam gewees toe ek uitvind dat hy gay is.

dit het my gebreek ek wou niks weet van enige man verder nie tot ek my man ontmoet het.

hy het selfs aanvaar dat ek steeds vriende is met sy ouers.

maar ek het op ''n punt gekom wat ek begin wonder het hoekom is ek nog vriende met hulle. en maandag het ek net besluit tot hiertoe en nie verder nie.

ek het hul nommers van my foon gevee het nie -|- ak met hul nie.

ek dink al wat ek dalk wil weet is het ek nou " vrede"  gemaak na so lank.

ja daar is dae wat ek wonder hoe gaan dit met hom en alles maar ek voel dis ''n deel van my lewe wat verby is .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like some reasonable decisions to have made. I'm not sure why the old friend couldn't remain a friend, maybe not a close friend, but if you found this relationship some source of concern, ending it seems reasonable - especially if you could politely tell him so, and not leave him hurt

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2012/04/18

Sounds like some reasonable decisions to have made. I'm not sure why the old friend couldn't remain a friend, maybe not a close friend, but if you found this relationship some source of concern, ending it seems reasonable - especially if you could politely tell him so, and not leave him hurt

Reply to cybershrink

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement