advertisement
Question
Posted by: Рaan | 2012/03/08

laé  telling

Ek wil graag weet watter medikasie kan ons vir my man gebruik om sy spermtelling te verhoog.En hulle het gese dit gaan te vinnig dood ook ons probeer al vir 8jaar al maar niks nie .
Help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dit is moeilik om medikasie te bespreek sonder 'n persoon se volle gesondheidsgeskiedenis. Die beste is om dit met 'n uroloog wat in infertiliteit spesialiseer te bespreek. Daar is ook ander manier wat die sperm onttrek kan word (baie soos hulle eierselletjies onttrek) en dan die bestes selekteer om die bevrugting te bewerkstellig. Dit is egter 'n baie duur proses. As julle nie die geld vir sulke duur prosedures het nie, gaan na 'n akademiese hospitaal waar hulle 'n inkomste glyskaal gebruik en dit is dan baie goedkoper. Deidre - SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: sexologist | 2012/03/10

Dit is moeilik om medikasie te bespreek sonder 'n persoon se volle gesondheidsgeskiedenis. Die beste is om dit met 'n uroloog wat in infertiliteit spesialiseer te bespreek. Daar is ook ander manier wat die sperm onttrek kan word (baie soos hulle eierselletjies onttrek) en dan die bestes selekteer om die bevrugting te bewerkstellig. Dit is egter 'n baie duur proses. As julle nie die geld vir sulke duur prosedures het nie, gaan na 'n akademiese hospitaal waar hulle 'n inkomste glyskaal gebruik en dit is dan baie goedkoper. Deidre - SASHA

Reply to sexologist
Posted by: xyz | 2012/03/09

Moet nie lag nie maar glo my dit werk,Fruit en Veg. verkoop pampoenpitte wat jy eet, laat jou man daarvan koop en elke dag ''n handvol eet drie keer op ''n dag, laat hy dan weer na ''n maand sy telling laat doen en kyk of daar ''n verskil is.Pampoenpitte bevat baie yster en dit laat die telling opgaan en ook die outjies laat swem dat die biesies bewe.Hoop dit help.Ook as ''n man prostaat probleme het help dit.

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement