advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2012/06/18

Kung Mei

Hi,
Ek weet jy kyk op ''n gereelde basis na sekere dieë tprodukte en lewer dan verslag aan ons.
Ek het onlangs gehoor van ''n dieë t pil (verkrybaar by meeste Chinese winkels) met die naam Kung Mei. Het jy al daarvan gehoor en wat is jou mening oor die produk? Twee vriendinne het dit gebruik en so bietjie gewig verloor (net vir twee maande gebruik). Dit verlaag blykbaar jou eetlus en verbrand vet.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Kung Mei
Ek het wel al van hierdie Chinese verslankingsproduk gehoor, maar vermoed dat dit soos altyd, net dieselfde kruie soos al die ander oor-die-toonbank produkte bevat. Indien jy die lys van bestanddele het, kan jy dit vergelyk met die lys bestanddele van verslankingsprodukte op hierdie Webwerf. Klik op 'Diet & Nutrition', 'Weight loss' en 'Diet Detective'. Jy sal kan sien of die bestanddeel gevaarlike newe-effekte kan veroorsaak en of dit enigsins gewigsverlies sal aanhelp, al dan nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Body Naturals | 2012/07/25

Hi there,

I am an agent for Kangmei Slimming Capsules in Joburg, pls let me know if you would like more info on the product& #127801 ?

Regards,
Delia

Reply to Body Naturals | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2014/07/02

Please could you supply the exact list of ingredients in this product. The description on the box is incomplete.

Posted by: DietDoc | 2012/06/18

Beste Kung Mei
Ek het wel al van hierdie Chinese verslankingsproduk gehoor, maar vermoed dat dit soos altyd, net dieselfde kruie soos al die ander oor-die-toonbank produkte bevat. Indien jy die lys van bestanddele het, kan jy dit vergelyk met die lys bestanddele van verslankingsprodukte op hierdie Webwerf. Klik op 'Diet & Nutrition', 'Weight loss' en 'Diet Detective'. Jy sal kan sien of die bestanddeel gevaarlike newe-effekte kan veroorsaak en of dit enigsins gewigsverlies sal aanhelp, al dan nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement