advertisement
Question
Posted by: Tania | 2011/07/04

Kry vinnig koud

Hallo Dr.

Vandat ek kan onthou, kry ek vinniger en makliker koud as die gemiddelde mense. Ek neem aan dit het iets met my sirkulasie te doen? Veral in die winter is my hande en voete gedurig koud en voel dit ek vries waar die ander mense nie so erg koud kry nie.

Op skool het ek fietsgery en veral in die winter het ek wintershande en voete gekry.

Kan daar iets anders verkeerd wees met my, of is dit maar my sirkulasie? Kan daar iets aan gedoen word? Oor die algemeen is ek baie gesond, 34 jaar oud en eet gesond.

Groete

Tania

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tania

Jy kan jou dokter vir die behandeling van wintershande en voete konsulteer. Met 'n algemene ondersoek behoort jou dokter op te tel of daar enige duidelike sirkulasie probleme is. Ek dink nie jy moet bekommerd wees nie, want hitte en koue toleransie tussen mense verskil wyd.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement