advertisement
Question
Posted by: Hardwerkend | 2009-11-16

Kry nie vergoeding nie??

Ek werk reeds 4 jaar as ontvangsdame by ‘ n klein besigheid. Ek hanteer die admin en dibeteure ook. Een van my kolegas is sowat 5 maande terug retrench, met die gevolg is dat ek sy werk moes bykry. Dit is hoofsaaklik verkope. Ek werk baie hard aan die verkope kant en het ook al ‘ n groot som geld vir die besigheid ingebring. Ek doen ook steeds my werk waarvoor ek “ aangestel”  is.
Ek wil weet, ek is mos geregtig op kommisie? Mag my baas vir my sê  hulle verminder my salaries en dan werk ek net op kommisie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

KRY NIE VERGOEDING NIE

If you have agreed to a lower salary and commission then that agreement will hold and you cannot complain thereafter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: labour lawyer | 2009-11-27

KRY NIE VERGOEDING NIE

If you have agreed to a lower salary and commission then that agreement will hold and you cannot complain thereafter.

Reply to labour lawyer
Posted by: Anon | 2009-11-21

Nee. Basies word jou diestevoorwaardes verander. As hulle jou salaris verminder het en jy het ingestem om salaris vemindering liewers as afdanking was dit ' n ooreenkoms tussen albei partye.Jy is nie regtig geregtig op kommisie of op ennige iets anders as wat jou ooreenkoms is met jou werkgewer nie. Solank die ooreenkoms saam stem met " basic conditions of employment"  As jy nie gelukkig is met jou vergoeding vir al die werk nie gaan praat met jou werkgewer.As jy voel jy word uitgebyt en dit traak nie die werkgewer nie, kyk na jou opsies.Die Labour Doc sal natuurlik vir jou die regte raad kan gee.

Reply to Anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement