advertisement
Question
Posted by: Yolandi | 2009/09/28

Kry nie asem nie

Vir die afgelope paar weke sukkel ek verskriklik om asem te kry.
Dis gewoonlik net in die dag/aand - ek kom niks agter as ek slaap nie.

Dis moeilik om te verduidelik... wanneer mens gaap of sug, haal mens dieper asem in. Nou ek kry die heeltyd die " urge"  om so diep in te asem, maar ek kan nie. Ek probeer heeltyd, want dit voel of ek moet, maar ek kan nie. Daar is net nie lug om in te asem nie. Dit begin ongemaklik raak. Ek het nie asma nie, dis ook nie in die familie nie. Ek kry ook nie seer nie.

Kan die probleem by hart le dalk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Yolandi

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer, sodat hy/sy vir x-trale van jou bors kan reel, want dit is heel moontlik 'n long probleem.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/08/16

Hi . My man kla dat hy nie asem kry in die aande .Hy sê as hy eet of drink , is dit seer onder sy bors . Kan iemand dalk raad gee asb ?.

Reply to Anonymous
Posted by: zhaniventer@gmail.com@gmail.c | 2014/03/08

Hi het jy al n antwoord gekry ek sukkel al vir n week al Met prisies dieselfde probleem ek begin al duislig raak Van min asem en het gister vlou geword in n parkeering wat kan dit wees dit raak net erger hoop jy kry hierdie boodskap

Reply to zhaniventer@gmail.com@gmail.c

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement