advertisement
Question
Posted by: Jana | 2011/03/02

Kruie medisyne

Goeie dag,
Ek het ''n maand terug ''n skraap gehad. Die dokter het gese ek moet eers 2x normale siklusse he voordat ons weer probeer. Maar ek het nog steeds nie begin menstrueer nie. Kan ek chaste tree berry kruie (agnus castus) gebruik of moet ek wag vir die dokter om vir my iets voor te skryf? Of is dit baie gevaarlik? Is baie angstig om weer te begin probeer.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Jana

Omdat ek nie jou gmediese eskiedenis ken nie, sal ek aanbeveel om eers met jou dokter te gesels voor jy dit neem. Onthou ook dat die middel nie aanbeveel word TYDENS swangerskap nie.

Intussen kan manlief die pilletjies drink :)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/03/03

Hi Jana

Omdat ek nie jou gmediese eskiedenis ken nie, sal ek aanbeveel om eers met jou dokter te gesels voor jy dit neem. Onthou ook dat die middel nie aanbeveel word TYDENS swangerskap nie.

Intussen kan manlief die pilletjies drink :)

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement