advertisement
Question
Posted by: Spokie | 2012-07-18

Kroniese naarheid

Is kronies naar. Het al gluten en suiker uitgesny. Kry ook hartkloppings as naar. Nissen operasie gehad maar naarheid al voor operasie gehad. Drink soms 4 valoids per dag. Eet glad nie ryk kosse. Het al vie kolonoskopie en gastroskopie gegaan en net spasties dukderm gediagnoseer. Ook vir galblaastoetse gegaan en normaal. Baie despiraat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Spokie

Gebruik jy dalk 'n voorbehoedmiddel? Indien wel, kan dit die oorsaak vir jou kroniese naarheid wees en stel ek voor dat jy dit staak om te sien of jou simptome verdwyn. Indien nie, sal jy 'n neuroloog moet konsulteer om vas te stel of daar dalk 'n neurologiese oorsaak vir jou naarheid is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Thea van der Berg | 2012-08-10

my skoonpa sukkel al geruime tyd met naarheid en dan ook pyn in die regterkant. hy was al hoeveel keer in die hospitaal (staat) maar toetse het nog niks opgelewer nie. hy het al heelwat gewig verloor.

Reply to Thea van der Berg

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement