advertisement
Question
Posted by: Annette Swart | 2010/04/07

Kroniese diarree

het voorheen geskryf. Was by gastroenteroloog. Gal en bloed getoets. Gastroskopie en kolonoskopie gehad.Het Baie suur in maag en as gevolg daarvan kroniese diarree. Gebruik Lasoloc-help NIKS. Enige voorstelle,asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anette Swart

Ek stel voor dat jy weer die gastroenteroloog konsulteer en die opsie van "tripple" terapie antibiotika met hom/haar bespreek. Dit is moontlik dat daar 'n infeksie teenwoordig is wat behandel sal moet word.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Leonie Oosthuizen | 2010/07/08

Graag wil ek weet hoe lank vat ''n kolnoskopie in die teater onder sedasie en dan as ek eet dan kry ek party keer ''n seer pyn op my keel en bord en moet ek dadelik gaan water drink en sukkel om kos af gesluk te kry en dan slaan die pyn so seer ek kan skaars ''n woord uit kry.
wat kan die oor saak wees moet ek ''n dokter spreek of gaan sien.?

Reply to Leonie Oosthuizen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement