advertisement
Question
Posted by: Diana | 2010/01/21

Kroniese diarree

Dr Bets, ek lees van no 4932 se kroniese diarree probleem. My dogter het vir 12 jaar van dr na dr en spesialis na spesialis geswerf met presies dieselfde simptome. Sy het so gewig verloor dat sy 43 kg geweeg het. Alle toetse was negatief en psigiaters is selfs voorgestel omdat die probleem konsuis in haar kop was! Lang storie kort - ons het uiteindelik vasgestel dat sy gluten intolerant was - ' n spesialis het ' n " capsule endoscopy"  gedoen en binne minute was diagnose gemaak - volgens navorsing duur dit 8 - 12 jr vir pasië nte wat Celiac se siekte het om korrek gediagnoseer te word. Ek hoop Annette Swart -|- ak my sodat ek haar kan vertel en bemoedig en moontlik na die regte gastroë ntroloog kan verwys.
Moed hou Annette!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Baie dankie Diana, ek waardeer jou bydrae! Ja, mens moet nooit net aanvaar dat daar niks gedoen kan word nie, en net simptomaties behandel voor jy nie doodseker is jy het al die moontlike oorsake uitgeskakel nie. Deesdae kan mens met 'n kolonoskopie en 'n biopsie ver kom om 'n diagnose te maak. Meer mense is gluten en laktose intolerant as wat ons dink.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/21

Baie dankie Diana, ek waardeer jou bydrae! Ja, mens moet nooit net aanvaar dat daar niks gedoen kan word nie, en net simptomaties behandel voor jy nie doodseker is jy het al die moontlike oorsake uitgeskakel nie. Deesdae kan mens met 'n kolonoskopie en 'n biopsie ver kom om 'n diagnose te maak. Meer mense is gluten en laktose intolerant as wat ons dink.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement