advertisement
Question
Posted by: annette swart | 2010/01/20

kroniese diarree

afgelope 2 jaar . maag spoel tot vir 9 maande lank(water) drs het al alles voorgeskryf-NIKS help nie. verloor gewig  droee mond aambeie en voel swak. Begin skielik en hou maande aan. Teerwyl ek diarree het kan ek nie MELK gebruik nie. eet amper niks. kan nie knyp nie. sodra ek kos/tee ens op my tong sit, moet ek hardloop. was by 3 drs. HELP MY ASB??? 47 jaar oud.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annette
Chroniese diaree kan veroorsaak word deur infeksies, wanabsorbsie, sekere dermsiektes soos coeliac disease, laktose intoleransie en 'n klomp ander goed ( kyk http://www.medic8.com/infectious-diseases/chronic-diarrhoea.htm) Mens moet verkieslik 'n gastroenteroloog sien, want gewoonlik is 'n ondersoek onder narkose nodig, en moet 'n biopsie van die derm geneem word. Daar is ook heelwat bloedtoetse wat hulle moet doen.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Delene Weber | 2010/01/21

Annette, -|- ak my asb op my epos adres - ek sal graag my dogter se ervaring wat presies soos jou simptome is, deel.

Reply to Delene Weber | 1 comment (hide)
Posted by: Nico Greyling | 2016/01/07

Hi Delene, deel jou dogter se behandeling met my, want ek het nou dieselfde simptome van kronies diaree, en ek is vrek bang vir naalde (bloed toetse en narkose. Ek is 57 jaar oud.

Posted by: Delene Weber | 2010/01/21

Annette, -|- ak my asb op my epos adres - ek sal graag my dogter se ervaring wat presies soos jou simptome is, deel.

Reply to Delene Weber
Posted by: Buddie | 2010/01/21

Gaan koop imodiums of vra die apteker vir kantrel pille stop die maag, ek hoop jy drink teminste genoeg water ander gaan jy ontwater.

Reply to Buddie
Posted by: cyberdoc | 2010/01/21

Hallo Annette
Chroniese diaree kan veroorsaak word deur infeksies, wanabsorbsie, sekere dermsiektes soos coeliac disease, laktose intoleransie en 'n klomp ander goed ( kyk http://www.medic8.com/infectious-diseases/chronic-diarrhoea.htm) Mens moet verkieslik 'n gastroenteroloog sien, want gewoonlik is 'n ondersoek onder narkose nodig, en moet 'n biopsie van die derm geneem word. Daar is ook heelwat bloedtoetse wat hulle moet doen.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement