advertisement
Question
Posted by: Zenobia | 2012/05/30

Kronies siek

My dogter 24 is nou al baie lank aan en af siek sy kry koorsblare gereeld soms twee keer n maand sy voel altyd moeg sy is altyd dors sy bewe soms baie sy drink tog baie water en sap en het haar ook al baie by ons GP gehad maar dit help vir n korte ruk dan is dit net weer terug sy kry ook flu like simtome seerkeel kop seer en soaan ek is raadop en die aanhou medikasie koop put ons medies uit kan ons haar vir toets stuur om die oorsaak te kry ons GP het die gewone toese gedoen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zenobia

Ek stel voor dat jou dogter 'n internis konsulteer, om die oorsaak vir haar kroniese lae gestel te vind.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement