advertisement
Question
Posted by: Alida | 2010/03/28

Kriewelrige voete

My galblaas is verwyder ''n jaar gelede. Van toe af swel ek verskriklik in my enkels en voete gedurende die dag. Die dr se dit is glo ''n sirkulasieprobleem en dat hulle niks daarvoor kan voorskryf nie. (Is daar homopatiese middels wat sal help vir die sirkulasie probleem?). Deur die nag neem die swelling relatief af, maar ek het ''n aanhoudende krieweling in my voete wat dan ook somtyds seer is. Ek kry nie geslaap in die nag nie. Wat kan ek neem om die krieweling te laat ophou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hi

gebruik Lymphomyosot (druppels wat help met lymph sirkulasie) 15 drops four times daily - en Dr Vogel se circulation drops - 20 drops 4 times daily. Maak seker jy drink ook 2 liter water 'n dag - maak seker jy begin stadig meer drink as jy nog nie so baie drink op die oomblik nie.

groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement