advertisement
Question
Posted by: miekie | 2010/10/01

Kriewelrige vel

Dag dr.
Ek gebruik Tramacet 1-2 tablette af en toe vir erge pyn. Gisteraand 1 gedrink, heelnag sleg geslaap agv kriewelings van my kop tot tone, gesig, neus, kopvel. Drink ook Lexamil 20 mg en Urbanol 10 mg x3. Is daar interaksie tussen meds. of wat? Het ook mos artesklerose.
Dankie en geniet u dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Miekie

Jy het ongelukkig 'n reaksie tussen medikasie gehad wat die krieweling veroorsaak. Moet asseblief nie die medikasie saam gebruik nie. Gee eerder 'n twee uur periode tussenin.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Heleen | 2010/10/01

Hi Miekie,

Ek het onlangs ''n slegte ervaring gehad met Tramacet. Ek het dit vir 3 weke, elke dag gedrink vir erge pyn. Ook my hele lyf, en kopvel het gejuk dat ek myself grou in my gesig terwyl ek slaap.

Die ander ding wat my ook oorgekom het - Toe ek ophou met Tramal - Ek het ''n kriewel langs my ruggraat gehad (dieselfde gevoel as rustelose bene) wat my die mure wou uitdryf!

Iemand het genoem dat ''n tipe ontrekking simptoom is.

Ek hoop Doc kan vir ons antwoorde hierop gee.

Reply to Heleen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement