advertisement
Question
Posted by: ANDRE | 2009/10/15

KREATIEN

HI. WAAR SAL MENS BEGIN AS JY WIL BEGIN OM JOU LYF WEER REG TE RUK. EK IS 35 JARIGE MAN, 1.95 LANK EN WEEG 100KG. MY LIGGAAM SELF IS NIE REGTIG OOR GEWIG NIE HET NET N " PENS"  OM VAN ONTSLAE TE RAAK EN WIL GRAAG BIETJIE BOU EN BETER LYK. IS DAAR ENIGE AANVULLINGS WAT SAL HELP OM SPIERE TE BOU SOOS BYVOORBEELD KREATIEN, WERK DIT EN IS DIT DIE MOEITE WERD OM TE GEBRUIK? WAT SAL DIE MOEITEWERD WEES OM TE GEBRUIK SOOS BV KREATIEN, PROTEIN OF WAT OOKAL AS JY BIETJIE SPIERE WIL BOU? U ANTWOORD EN HULP SAL BAIE WAARDEER WORD. DANKIE ANDRE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hallo Andre

In my opinie is dit nie nodig vir 'n aanvulling indien jy net van 'n magie wil ontslae wil raak nie - In daardie geval sal oefening en reg eet genoeg wees.
'n Proteien-aanvulling mag waardevol wees as jy bietjie spiere ook wil ontwikkel!

Ek stel voor om met een van die persoonlike afrigters by jou gimnasium te gesels oor wat jou beste opsie is - Hulle sal die ideale oefenprogram kan voorstel en sal ook kan advies gee of 'n aanvulling werklik vir JOU tot voordeel sal wees.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2009/10/16

Hallo Andre

In my opinie is dit nie nodig vir 'n aanvulling indien jy net van 'n magie wil ontslae wil raak nie - In daardie geval sal oefening en reg eet genoeg wees.
'n Proteien-aanvulling mag waardevol wees as jy bietjie spiere ook wil ontwikkel!

Ek stel voor om met een van die persoonlike afrigters by jou gimnasium te gesels oor wat jou beste opsie is - Hulle sal die ideale oefenprogram kan voorstel en sal ook kan advies gee of 'n aanvulling werklik vir JOU tot voordeel sal wees.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement