advertisement
Question
Posted by: carike | 2011-03-15

krampe op maag

hi ek wil graag van laasweek af kort kort krampe op my maag en kry met rukke baie warm moet ek bekommerd wees of is dit normaal. eks 28 vrou

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Carike
Nee dis nie normaal nie. Jy het dalk blaaspyp ontsteking of dermontsteking. Vra liewer jou dokter om te kyk, uriene te toets en te kyk of jou witbloedselle verhoog is (wat dui op infeksie)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annerie | 2011-07-19

Hi, ek ondervind reeds 5 dae aaneen krampe op my maag, wat versprei na agter my linkerblad. Ek het ''nlap nissen gehad, asook ''n rugoperasie in 2009. Ek gebruik Coxflan 15mg per dag. Ek het normale stoelgang maar bly naar, wanneer ek iets eet asook wanneer my maag leeg is, bly die krampe konstant. Ek is redelik benoud somtyds en het ook pyn op my llinkerbors met tye.

Reply to Annerie
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-16

Hallo Carike
Nee dis nie normaal nie. Jy het dalk blaaspyp ontsteking of dermontsteking. Vra liewer jou dokter om te kyk, uriene te toets en te kyk of jou witbloedselle verhoog is (wat dui op infeksie)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement